Die regse leier wat sy volgelinge vir ape probeer vat het deur
homself voor te doen as ’n oud-recce, het nou VERSKONING gevra vir sy
GELIEGERY!
Dinge het duidelik ’n bietjie warm geraak vir genl. Tinus Gey van Pittius, leier van die Ware Boere Weerstandsbeweging (WBW).
Gey van Pittius wat wyd en syd verkondig dat hy lid
van die spesiale magte was in die bosoorlog. Hy’t tot onlangs toe
boonop met ’n vermoedelik vervalsde operateursbalkie (die kenteken van
die recce’s) op sy lapel rondgeloop.
Basic Information
About Tinus | "Die wat weet sal weet, en die wie nie weet sal altyd wonder....." Die bos en vlaktes roep......... |
---|---|
Relationship Status | Married |
Gender | Male |
Mr
Tinus Gey van Pittius From Pretoria, South
Africa
(added June 2012)
Mr van Pittius has a Facebook web page where he parades in a semi-military uniform sporting a SA Operator's Badge:
Mr
van Pittius was never at any time a Special Forces Operator, or even a
Special
Forces member, in the South African army - highly trained or otherwise -
and is
not and has never been associated with Special Forces Operators.The SA
Special Forces League strongly dissociates itself from Mr van Pittius.
As and when a written apology is
received from Mr van Pittius, we will consider removing his name from the
site.
EN NOU WAARVOOR AL DIE REGSES LEWE ???
????? Mooi Man, dit is Naturiste plaas en nie Nudiste plaas ni, Groot
dankie aan die jaloerse en rugsteker AWB Generale ,Offisiere en ander senior
Offisiere van verskeie Regse organisasies en ook al die Regse veraaiers vir die
gratis publisiteit wat julle vir die Ware Boere Weerstandsbeweging gegee het,
Verder wil ek net noem dat van die gertoude Generale van die AWB en senior
Offisiere van ander Regse Bewegings my verskeie kere genader het om hulle (en
hul skelmpies)uit te nooi na die NATURISTE plaas toe, Jammer dit is nie vir rok
jagters nie , Daar is Hoe standaarde en neergelegte riglyne vir besoekers sowel
as gedrags kode wat onderteken moet word alvorens enige perone toegelaat SAL
word.,,,,,, HA-HA lekker wonder!!!!!!!!!!!!!
EN NOU WAARVOOR AL DIE REGSES LEWE ???
Die
uitvoerende generaal van die verregse Ware Boere Weerstandsbeweging
(WBWB) besoek glo só gereeld ’n NUDISTE-PLAAS buite Rustenburg dat hy
nou spottenderwys as “KOLONEL KAALGAT” in regse kringe bekend staan!
Daar word selfs gespot dat generaal Tinus Gey van Pittius van
Pretoria-Noord op die KAALGAT-PLAAS “WOON”. Dié plaas genaamd Nature
Harmony Farm beskryf hulself op hul website as “die ideale familie
naturiste-oord in Suid-Afrika, omring deur die hange van die majestueuse
Magaliesburg”.
Kyk na Van Pittius se oë en jy sien niks,
want daar is niks agter sy oë en tussen sy ore nie. As jy sy kop oopsny, lê
daar een klein penis waarmee hy sy spykerbende wil lei, die ou waterkop. –
Vick
Ek het net ’n paar vrae vir self- aangestelde
generaal Tinus Gey van Pittius: (1) Wie het hom as leier verkies vir die
boerevolk en wanneer?
(2) Wie is hierdie sogenaamde boerevolk, seker die met
geen IK nie, ek ken net Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners?
(3) Hoeveel lede
het die sogenaamde WBW en kan dit deur Sondag bevestig word? Ek skat seker so
50 idiote?
(4) Is hierdie lede in werksberoepe waar hulle self ’n inkomste
verdien of sorg die ANC vir hulle deur ’n ongeskiktheidstoelaag (pensioen) aan
hulle te betaal?
(5) Dan wil ek ook graag weet van wat moet die boerevolk gered
of bevry word, sover ek weet word niemand gevange gehou nie en is daar ook nie
politieke gevang-enisse nie. Hierdie sogenaamde leiers lewe soos konings oor
die idiote wat hulle ledegeld betaal. Hulle is niks anders as swendelaars nie.
–
Andries
Cornelia, hou asseblief net jou vet bek toe.
Jy is ’n skande. Eers naai jy iemand wat vir jou ’n dokument bring en nou is jy
swanger by ’n ander man. Sies, hou daai dik bene toe! Steenberg, ek hoop daai
toetse bewys wel dat jy die pappie is en watter tipe mens jy nou regtig is! –
Anoniem
Smaak my al hierdie klomp regse sogenaamde
generaals is ’n klomp jagse ouballies wat net vrouens wil pomp en bliksem, maar
van werklike politiek weet hulle fokol! –
Leon, Benoni
Tinus, jy was seker ’n klerk in die army.
Iemand wat sy bek te rek het oor wat hy niks van weet nie. Generaal se moer! –
Fani, SWA spes
Hy is ’n lafaard. As hy nie ’n pomp kan kry
nie, moet hy nie vrouens dreig om seks te hê nie. Hulle moet hom nie ’n leier
maak nie, want hy gaan ons mense se naam verder kak maak. –
Anoniem
Tinus Gey van Pittius is ’n fokken vark. –
Anoniem
Genl. Tinus, jy’s ’n 4ken coward. Loop try
jou eie size of groter man, moer. Jy sal nooit ooit oom Eugène se skoene kan
volstaan nie, hou op probeer! –
Gert
Genl. Tinus, jy’s ’n 4ken coward. Loop try
jou eie size of groter man, moer. Jy sal nooit ooit oom Eugène se skoene kan
volstaan nie, hou op probeer! –
Blondie, Witbank
Tinus is ’n lafaard en is nie Terre’Blanche
se gat werd nie. –
Anoniem
Tinus Gey van Pittius se moer man. As iemand
beseer is in ’n ongeluk, neem jy daardie persoon na die naaste hospitaal vir
behandeling, nie na die naaste lodge toe nie. Hy praat kak man, dis tyd dat hy
hard gebliksem word. –
Andries
Kolonel Kaalgat praat kak! Die bordeel-storie
is waar! Dat daar min werk was, is ook waar en ook so dat beide baie te drinke
gehad het. Genl. Kakpraat het haar bygedam met die vuiste en dit probeer
toesmeer met die ongeluk-storie. Afrikaanse leier se moer, die volgende Eugène
T? Nooit! Jou boef, vroueslaner, stuk gemors. Ek as Afrikaner skaam my vir jou.
–
Niki
Shiner in ongeluk? Kak, jou ou dikgat, jy
noem jouself ’n leier? ’n Leier van lieg en bedrieg! Jy en Sunette maak ’n
pragtige paartjie – die geldwolf en kaalgat-kolonel. –
Piet Pretoors
Genl. van Pittius: Ek hou van ’n man wat sy
man kan staan, wat sy drank kan vat en sy vrou kan slaan. –
Anoniem
Al die regses wil net oorlog maak. Hulle wil
seker die ding in hul broek gebruik, want hulle sal als wat hulle sien, wil
steek. Dit wat nie beweeg nie, sal hulle steek totdat dit beweeg.–
Johanna in
Carolina Vals Naam, kyk hier.
Nog ’n j@gse genl. Al wat hulle soek, is
seks. Regses moet fokken bykom. Stop julle j@gsheid.– Wargirl
No comments:
Post a Comment