Popular Posts

Jaco Scherman




Work and Education
Employers Panzer Protection
All aspects of security, Close Protection and self-defence



Johan LubbeWaarheid oor leeuwag en bbf en pantzer.

Cornelia - word gearesteer vir sogenaamde "springstof" - maar Jaco Scherman adverteer hulle kan bomme onskadelik stel - en opleiding gee soos volg:

PANZER Protection

About PANZER Protection
All security and protection needs as well as Bomb and Explosives Consultance and Medical training and Events assistance.






  • Kyk nou net - Jaco Scherman - hoofbeplanner van Plaasaanvalle en ook Generaal van Leeuwag & BBF - soek werk vir sy maatskaapy van onheil - Panzer Protection - hierdie AAP was die leier en uitvoerder van 8 plaasaanvalle op Cornelia Hendrika De de Wet - mense versprei die boodskap - dat almal sien met wie en wat hulle te doen het - hierdie gemors - is betrokke by misdaad - en daarvoor gebruik hy sy Sekerheids maatskaapy - hulle "operate" onder Panzer Protection:



    Jaco Scherman: 

    n Goodmorning to all. Herewith reduced guarding prices as from today for guarding. Night or Day shift only per month R 6600-00 includes public holidays and Sundays. One guard plus reliever. Day and night shift full month R 13 200-00 all inclusive as above. Communication R 200-00 per month. Within the next two to three week the alarm monitoring will be up and running R250-00 armed response and medical back-up. All guarding sights will have armed response and medical back-up. Regards Jaco Scherman PANZER Protection 0798754828 email jacoscherman@gmail.com. Springs area for monitoring and guards all over ZA.





    Johan Lubbe
    8 June
    Jaco Scherman - nou verstaanbaar -  hoekom die bewysstukke - elke slag by die Polisie te Carolina wegraak - na n aanval op Cornelia op haar plaas - hy was aktief betrokke by die beplanning en uitvoering van die Plaasaanvalle op Cornelia - Ook die eienaar van Panzer Protection - n sogenaamde Buurwag - waar Regses opgelei word - om n staatsgreep uit te voer.

    Jaco Scherman - nou verstaanbaar -  hoekom die bewysstukke - elke slag by die Polisie te Carolina wegraak - na n aanval op Cornelia op haar plaas - hy was aktief betrokke by die beplanning en uitvoering van die Plaasaanvalle op Cornelia - Ook die eienaar van Panzer Protection - n sogenaamde Buurwag - waar Regses opgelei word - om n staatsgreep uit te voer.


    Wie is JAco Scherman werklik ???

    MEDIA VERKLARING
    Die Geloftevolk Republikeine

    INSAKE BERIG SONDAG KOERANT 15tot21 APRIL 2012.
    (Seks,bullets en sluipmoord-Planne)

    In bogenoemde berig is n foto geplaas van die Leier Andre Visagie en Genl   Nienaber van die Geloftevolk Republikeine toe hulle die klag ingedien het by die MRK teen Zuma,agter hul staan n persoon bekend as Jaco Scherman.Toe die foto geneem is het hy op sy eie agter die genoemde persone gestaan.Die foto spreek van self n lyfwag kyk rond en sy oe is nie vasgenaal op die dokumentasie wat Leier Andre Visagie op daai oomblik in sy hand hou nie,hy moet terug gaan vir sy agent opleiding.

    Op die betrokke dag was daar verskeie Boervolk wat die Geloftevolk ondersteun het,so het Jaco Scherman hom ook as een voorgedoen.Onder aan die foto beweer hy Jaco Scherman dat hy verskeie kere as lyfwag vir die Leier van die Geloftevolk Republikeine optree wat n brutale leun is.Hy wat Sherman is was en  sal nooit n lid van die Geloftevolk Republikeine wees nie. Wat nog te se as lywag optree vir enige lid,offisier of Leier  van die Geloftevolk Republikeine.

    Ons as Boervolk lede asook Leier Andre Visagie,Genl Nienaber en alle Offisiere van die Geloftevolk Republikeine distansieer ons van enige betrokkenheid in die berig asook persone, individue of organisasies,en het ook geen verbintenis met enige van bogenoemde nie. Die Geloftevolk Republikeine is daar vir die Boervolk en om n Volksmoord op ons Boervolk te stop, ons het nie tyd vir  agente met hul seks vuilbek stories en aanvalle nie, ons lede word gekeur  om seker te maak dat hul ware Boervolk persone is.Want dis die agente se opdragte om valse leuens te versprei soos hier in die berig van die Sondag koerant.

    Hierdie is nie n swart smeer of bakleiery onder Regses nie,die persone in die berig is nie waardig om as n Boervolk persoon gesien te word nie en veral JACO SCHERMAN SY VRIEND EN VRIENDE ons weet wie jul salarise betaal so kom uit onder die Protection service rookskerm en wys die Boervolk wat jou en jou vriende se ware kleure is, wat in elk geval lankal aan ons bekend is. Jy en jou vriend en vriende van die staat verwyder julle karkaste as geheel uit ons Boervolk julle word nie geklassifiseer as lede van die Boerevolk nie of sal ook nooit as deel van die Boervolk wees nie,jul reputasie loop jul vooruit,ons is moeg as Boervolk vir jou en jou agent vriende.

    Boervolk jammer as dit kras klink maar tyd vir stilbly is verby die Boervolk loop kla erg genoeg deur onder die Barbare en weereens distansieer ons as Geloftevolk Republikeine ons van hierdie berig, die berig se inhoud en persone asook organisasies,daar is ook klaar op offisiers vlak navraag aan Scoop Cloete gedoen oor die foto dit sal aan hom gestel word om dit reg te stel.

    Boere Groete
    GVR



    ‘Die net span al stywer’

    LEEUWAG: Jaco Scherman sê die Leeuwag is maar net ’n sekuriteitsmaatskappy wat alles volgens die wet doen.



    Die polisie se vangnet span glo al hoe nouer om lede van ’n beweerde verregse boeremag wat glo staatsgrepe beplan het, terreuraanvalle op swartes wou uitvoer en ’n Sondag-joernalis wou uithaal.

    Dit is nou as mens die verregse rabbedoe Cornelia de Wet kan glo. Die hoogswanger Cornelia is verlede maand tydens ’n polisie-klopjag op haar plaas gearresteer vir die onwettige besit van ammunisie en plofstof.
    Sy het al verlede jaar aan Sondag erken dat sy en die organisasie Leeuwag beplan het om ’n staatsgreep uit te voer. Sy is glo swanger met haar kommandant, Frik Steenberg, se kind ná ’n wilde verregse seksorgie sonder ’n kondoom, maar Frik ontken dit.
  • No comments:

    Post a Comment