Popular Posts

Kekkilaal : Heinrich Muller



Johan Lubbe
Hier is die e-poste wat ek bekom het vanaf Genl Heinrich Muller - gewese Hoofleier van die BBF - hier erken hy dat Leeuwag deel van hulle beweging is - en dat hul met Boereverraaiers in hulle midde sit.

1)
Hallo *****
ek wil net die lug skoon maak. ek verstaan daar is aan tuigings gemaak en my naam is genoem.
ek is die leier van BBF en leeuwag is een van baie afdelings in die org. Ek het 2 dae na die probleem ontstaan het eers te hore gekom daarvan. Ek het dadelik toe ek hoor van die probleem vir Jaco opdrag gegee om dit te hanteer en uit te sort maar op die stadium toe ek te hore gekom het daarvan, was dit te laat en die skade was klaar aangerig. Ek weet tot nou toe nie behoorlik waaroor alles gaan nie. ek het n raad van ondersoek aangekondig wat deur Danie,johan prinsloo,martin pieters en jaco gelei word. Ek het die ding met jaco vandag bespreek en ek gaan voorstel dat 3 lede wat betrokke was by die debakel geskors word uit die bbf en leeuwag. Een van die provaketeurs is klaar reeds ontmasker as n NI man. Ek sal later sy naam aan jou bekend maak, laat die ondersoek net eers afgehandel word. 
Ek hoop my verduideliking is jou te vinde. Ek wil net beklemtoon,as leier van n org.kan ek nie bekostig om in so n ding in getrek word nie maar eerder om dit op te los voor daar skade is. Jy ken my beter as enige iemand anders en jy weet dat ek oordeelkundig is met sulke dinge. Jammer oor alles en ek belowe jou die saak geniet aandag op die hoogste vlak. Sal jy so gaaf wees om spes44 ook in te lig oor my verduideliking. ek wil nie he daar moet enigsins krapperigheid wees nie. 
Boere groete
HEIN MULLER
Hoop jy kom groet as jy weer in SA is. 

2)

More ******
Daar sit meer agter die storie aswat ons dink. Hoe meer ek dieper in die saak delf, hoe meer kom ek agter daar sit mense agter die hele ding en sekere mense speel so reg in hulle hand. My vermoede is dat van zyl en bandjies die insident in n rigting stuur om die hele org.te diskrediteer. wat is die kanse dat ek die 4 bladsy beplanning onder oe kan kry? ek sal dit konfidensieel hou tussen ons. Ek het n sterk vermoede maar kan dit nie staaf nie. As belangrike inligting van my weerhou word, is my hande af gekap. Ek kan alleenlik skoonmaak as ek feite het. Ek wil nie die volgende idioot wees wat in die vyand se hande speel en optree sodat hulle kulle doel kan bereik nie. Hulle hoofdoel is om n wig in te slaan, vals inligting te verskaf, om die vertrouens verhouding te breek en dan die beweging te skeur. Jy weet hoe werk hulle, ek kan jou niks meer vertel aswat jy reeds weet nie. 

groete
Hein Muller

3)

Re: Ant: bbf 
Dagse *****
Ek wil jou vertel hoe ek betrokke geraak het. Die beweging se naam was eers die VRYE BUGERS WEERSTANDS BEWEGING. Die leier se naam was johan els gewees. Die perd het agendas gehad, kon nie n rok uitlos nie, het vir die mense gelieg en ek het uitgevind sy hanteerder se naam is n ene Lottering in Springs. Ek kon nie sien dat daar weer iemand is wat ons mense verlei en belieg en die volksaak skaad nie. Ek wou aanvangklik nie betrokke geraak het nie maar kon ook nie stil sit en kyk hoe ons mense weereens seer kry nie. Ek het ingestap, die leier struktuur aan my kant gekry en binne n maand Johan Els onthef as leier en ek is verkies as die nuwe leier. Ek het op daardie stadium nie veel geweet van die beweging nie en het besluit om van die org.se naam ontslae te raak agv die stigma van verraad deur Johan Els.

Dit wat ek het,het ek geerf. Ek is nou maar 2 maande die leier en nog besig om my voete te vind want daar is geen effektiewe strukture en bevel nie. Die 10de Desember word die hele top struktuur van die BBF verplig om n leuen verklikker toets te ondergaan want ek wil skoonmaak en n duidelike boodskap uitstuur. Nog nooit in ons geskiedenis het n org.gedoen wat ek besig is om te doen nie. My mense weet wat ek gaan doen maar hulle weet nie wanneer nie. Ek gaan die leierstruktuur van panzer en leeuwag ook polly graaf vroeg volgende jaar. Ek het klaar opdrag gegee om te kyk na die rangstruktuur van leeuwag. Ons het kursusse vir elke rang en voor n persoon nie die kursus gedoen het vir n spesifieke rang nie kan hy nie sy rang dra nie. Die bestaande offisiere gaan verplig wees om die kursus te doen anders verloor hy sy rang. Dit is alles dinge wat ek in plek moet kry om skoon te maak en orde te skep. Dis n geweldige taak wat voorle maar ek het geen ander keuse nie. 

Hein Muller

4)

merc se aantuigings 
More *****
Ek wil jou net die feite gee oor die aangeleentheid.
Ek het probeer verduidelik na die beste van my vermoee op n openbare forum oor die probleem. Merc het ingespring en my as persoon aangevat.Die feite en agtergrond kon ek nie op die forum plaas nie.

Ek het in die begin betrokke geraak by die VBWB(VRYE BURGERS WEERSTANDS BEWEGING) Ek het van die eerste dag besef dinge is nie lekker nie,veral met hulle leier Johan Els. Die perd het openlik vertel hulle beplan n aanval op die ANC se kongres volgende jaar in Bloemfontein.Net daar het die rooiligte aangegaan en ek het besef ek moet uit die klomp se beplanning bly want dit beteken net tronk sake. Ek is nie n voorstander vir sulke tipe optrede nie veral as die tyd nie reg is nie.
Intussen vind ek uit Johan het n hanteerder in Springs met die van Lottering. Dadelik het ek besef dit is n setup en baie onskuldige mense sou onnodig in die moeilikheid beland.Die johan kon ook nie n rok uitlos nie,veral nie sy eie vroue lede nie.
Eks nie die tipe wat weg hardloop nie en het besef ek het n verpligting teenoor die vbwb se onskuldige lede wat toe oe in n ding ingelei word deur n agent.
Ek het n nood vergadering uitgeroep met die leierstruktuur (sonder Johan) en na ons die feite bespreek het,het ons besluit om Johan Els uit die beweging te kry.Ons het hom toe laat weet hy is na n stemming onthef van sy posisie as leier. Hy het baie teenkanting gebied. Op daardie stadium was die vbwb se naam so sleg en geen ander org.wou met ons saam werk nie asgevolg van Johan Elsse geskiedenis. Daar het ek besluit om die vbwb te hijack en ek het johan prinsloo gekontak en gevra of ons die vbwb kan laat inskakel by die BBF. Vandaar het ons bekend bestaan as die BBF. Al die ou vbwb lede is oorgeplaas na die BBF.
Intussen het die Johan die vuilste truuk op my getrek. Hy weet hoe sensitief my besigheids kliente is en hy het Xtrata, Anglo, BHP Billiton, exarro, en almal met wie ek groot sake doen gekontak en hulle vertel ek behoort aan n verregse ektremiste groep en beplan aanvalle op regerings instansies en ek lei terroriste op. Ek hoef nie verder te vertel wat was die na gevolge nie. As gevolg van die verraad wat hy gepleeg het was ek verplig om laasweek skriftelik te bedank uit die BBF as leier en lid. Daar was spesiaal n direksie vergadering bele oor die probleem. Nou is my hande gebind en ek kan niks meer doen nie want ek word met valk oe dop gehou. Ek was die keuse gegee,of ek bedank by Highveld Filters en ek verbeur my aandele of ek los die politiek. Ek is amper 50 en kan nie weer voor begin nie. Die besigheid is my pensioen.Ek het die besigheid in 10 jaar opgebou vir dit wat dit is.

Ek is toe gekies as leier van die BBF en daar was baie los toue en los kanonne wat ek moes hanteer.
Ek het eerstens begin om nasionaal streeks leiers in elke provinsie aan te stel en het begin om strukture in plek te kry,die selfde beginsel waarop die AWB destyds gewerk het. Die rede waarom ek strukture in plek moes kry so gou moontlik is omdat die AWB geskeur het, die Suid landers val uit mekaar en al daardie lede is besig om oor te kom en by die BBF aan te sluit. Ek het n geweldige taak gehad om alles in plek te kry sodat ons die mense kan akkomodeer. Intussen het ons( BBF) VOLBER gestig (volks leier beraad) wat al die leiers van verskillende regse org.om n tafel te kry om eenheid en n magsbasis te bewerkstellig. Ons het GROOT sukses bereik en VOLBER is n groot sukses,wat nou gebeur het nog nooit in SA geskiedenis gebeur nie. Ek het n vereiste ingestel dat al die leiers en betrokkenes n leun verklikkers toets ondergaan voor hulle kan inskakel by Volber. Ek en Barend Pienaar gaan eerste getoets word.

Ek het uitgevind van PANZER en LEEUWAG want Jaco was betrokke by VBWB en het ingeskakel by die BBF. In die begin het Panzer en Leeuwag geen verbintenis gehad nie,Panzer se eienaar is jaco en Leeuwag was gedryf deur Van Zyl en Victor Bandjes. (ek ken hulle gladnie). Ek het toe besluit om die 2 org.in te trek onder die vleuls van die BBF. Die uiteinde was toe dat Panzer verantwoordelik is vir die stedelike beskerming en dat Leeuwag dan sal sorteer onder Panzer met Jaco in beheer van die afdeling. Johan Prinsloo is in beheer van die plaas beskermings afdeling. Ek het nog baie om jou te vertel maar sal wag tot jy hier is. Die ding met die beplande plaas aanval kan ek jou belowe is stront. Van zyl en bandjes het die *** met jou suster begin en hulle het verdwyn. Kom gtoet as jy weer terug is. 

Hein Muller
 ·  ·  · May 22 at 8:17pm

    • Johan Lubbe Hierdie e-poste is bekom deur die Privaat Ondersoeker wat ek aangestel het - so dit is nogal skokend wat hier genoem word - hier herken die BBF se gewese hoofleier - dat hulle Verraaiers in hulle midde het - so behalwe sat Leeuwag met Boerverraaiers sit - beplan en voer Jaco Scherman plaasaanvalle opWargirl Cornelia Erasmus uit - weereens n bewys wat niemand wil raaksien nie.
      May 22 at 8:24pm · 

    • Johan Lubbe Hier word die Bloemfontein beplanning duidelik bevestig - dit wat almal oor gestry het - toe julle groot bekke - wat al ewig bewyse wil he? - hoekom is julle so stil - almal weet noe wat die waarheid is.
      May 22 at 8:26pm · 

    • Johan Lubbe Ek het julle gewaarsku om nie aan te vat nie - ek sal julle een vir een ontbloot vir wat julle werklik is - ek is nou eers besig om op te warm.
      May 22 at 8:27pm · 

    • Wargirl Cornelia Erasmus Die mense se oe sal nooit oop gaan nie.
      May 22 at 8:29pm via mobile · 

    • Wargirl Cornelia Erasmus Gooi Johan.
      May 22 at 8:29pm via mobile · 

    • Philip Mills Johan in die 5 maande wat ek by hierdie groep is is dit die eerste dankie
      May 22 at 8:52pm via mobile · 

    • Wargirl Cornelia Erasmus Nee dit is nie ek het baie geplaas datums en alles.
      May 22 at 9:04pm via mobile · 

    • Philip Mills Jy' s reg Cornelia ek vra nederig onverskoning
      May 22 at 9:16pm via mobile · 

    • Wargirl Cornelia Erasmus Jy hoef nie daar is net sekere dinge wat ek nou kan plaas nie.
      May 22 at 9:29pm via mobile · 

    • Johan Lubbe 
      As n mens mooi die e-posse lees - word daar bevestig deur Genl. (EX Hoofleier BBF) Heinrich Muller - dat daar wel beplanning was n aanval in Bloemfontein - Lees gerus e-pos No 4 - Hier noem Genl Heinrich Muller dit indirek dat hy bewus was ...See More

      May 24 at 2:53pm · 

    • Gunther Jurgens ‎:D ek glimlag net, ons krap maar sweere oop soos ons gaan
      May 28 at 5:35pm · 

    • Wargirl Cornelia Erasmus Gunther die dag toe jy geaarresteer is was jy blykbaar so dronk dis hoekom jy die tente aan die brand gesteek het.so het hein muller vir my op die foon gese.
      May 28 at 6:01pm via mobile · 

    • Gunther Jurgens nee, ek drink gladnie, Juan ewas baie kwaad oor die toestand van ons tente en die hele saak, toe strp hy sy moer, en se vir my, "brand daai twee tente" so i did, ek drink gladnie vir die laaste 4 jaar, vanaf 2008.
      May 28 at 6:02pm · 

    • Gunther Jurgens nah, kyk wat het alles gebeur! en ek konnie
      May 28 at 6:10pm · 

    • Gunther Jurgens ‎! dit was Sabbat die dag vanie die tent brand, en ja, mense, as eimand vir my se "brand dit of dat" , hulle hoefnie twee keer te praat, en dit het mooi uitgewerk, dit het begin sous met reen toe ek die goed aan die brand slaan so ek hetgeweet daar was geen gevaar vir die bome of diertjies, so alles het 100% uitgewerk soos dit moes, 77 dae in die tronk so ek kan n nuwe gunsteling nommer kry.
      May 28 at 6:12pm · 

    • Wargirl Cornelia Erasmus Gunther mens mors nie mens se hande vuil op gemors nie ek weet bbf was baie kwaad vir jou oor jy sekere beplanning nie saam met hulle wou uitvoer nie.
      May 28 at 6:12pm via mobile ·  · 1

    • Wargirl Cornelia Erasmus Gunther mens mors nie mens se hande vuil op gemors nie ek weet bbf was baie kwaad vir jou oor jy sekere beplanning nie saam met hulle wou uitvoer nie.
      May 28 at 6:13pm via mobile ·  · 1

    • Wargirl Cornelia Erasmus Ons sal jou nou 77 noem.
      May 28 at 6:15pm via mobile · 

    • Johan Lubbe Kom ons kyk weer n slag na die e-posse --- hierin herken die gewese hoofleier van die BBF --- Generaal Heinrich Muller -- dat hy bewus was van die aanval op Bloemfontein en dat hy n stop daaraan gesit het -- weereens n bewys dat Leeuwag en Panzer baie dinge beplan het -- onder die faandel van die BBF -- dat die BBF se Generale bewus was van sekere operasies -- maar hulle laat lei het deur die kinderkrans bendes.
      8 minutes ago ·  · 1

No comments:

Post a Comment