Popular Posts

Adriaan Kleynhans

Adriaan Kleynhans

Adriaan Kleynhans
‎'n stelling van my kant af... ek het myself verwyder van 'n hele klomp groepe af.. die rede hiervoor is dat daar twis en tweedrag gesaai word en mense onderwerp word aan sielkundige oorlogvoering ... sogenaamde "hitlist" .. en elke ding van die aard... mense maak hul name gattie en stry en twis met mekaar in plaas van om eerder van die seepkissie af te klim en stil te bly en sy/haar sake in orde te kry ten opsigte van sy/haar afhanklikes...gerugte bly gerugte.. en kan eers bevestig word as dit waar word... klim af van die seepkissies en berei voor vir die ongesiens.... wees paraat en bly wakker en opgeskerp...verseker kom daar moeilikheid.. die tyd en die plek weet die mens nie... net Vader weet... wees voorberei...Geestelik en ook mbt oorlewings goedere... moet dit nie adverteer nie...kry jou planne om te vlug reg en in plek.. oefen dit elke dag..gaan stap wanneer jy kans het met dit wat jy gaan saamdra.. en bid sonder ophou!!!
Like ·  ·
Follow Post · May 14 at 10:51am2 people like this.

George Bantjes Baie dankie ek is ook van groepe af hier is net mense wat mekaar ken via FB en persoonlik. Strekte en seeninge vir almal.
May 14 at 11:17am · Like

Adriaan Kleynhans http://www.sondag.co.za/​artikels/Nuus/​Seks-bullets-en-sluipmoordp​lanne ... die rede hoekom ek ontrek het...af van GVR... WBW en elke ding.... sy het gepoep en alles vrot nou!!!
May 14 at 8:10pm · Like ·  1

George Bantjes Jip ek ook Adriaan Kleynhans kyk dis net die Vader Skepper van Hemal en Aarde wat ons as nasie kan red ..... jy weet wat op pad is. Terwyl hulle nog so met hulle stet stories en so aan, aan gaan is daar baie erger probleme op pad. Die verligtes sal weet. So klop die Vader maar nie almal maak oop. !!!!
May 14 at 8:13pm ·

1 comment:

  1. hehehe!!! en?? nou wat seg ek verkeerd hierso!!! mmm!! jaloesie van die wegkruiper agter hierdie blad!!! sieklik sou ek seg!!! vrede vir jou!!! en dalk sien ons in die loopgraaf..!!!
    Adriaan Kleynhans... dit is nou ek!!!

    ReplyDelete