Popular Posts

Adriaan Kleynhans


Basic Info

SexMale

LanguagesRussian, German, Norwegian, Danish and Biblical Hebrew

Religious Views
  • Other
    Messianic Israelite

Political Views
  • Other
    Boer



Leeuwag se Modireerders ?
Ongelukkig het heelwat al afgeklim en kop uitgetrek na die arrestasie van cornelia de Wet.

Adriaan Kleynhans
Added by Glenda Labuschagne about 3 months ago


Works at Panzer Protection
Added by George Bantjes about 2 months ago


Joined about 7 months ago



Adriaan Kleynhans
June 1, 2011
Hier is alweer mense besig met 'n heksejag en name word beswadder en afgemaak as volks verraaiers...dit is siek... ek sit hierdie ding oop en bloot...lees en neem kennis. die bewerings teen Hansie van Ginkel is van alle waarheid ontbloot. Die wat seg hy is 'n verraaier moet my dan ook onder die kam skeer en julle self van my vriendelys verwyder....dan is ek ook ene..

Wel beide van julle Name word genoem ?

Plaasaanval - sameswering - Carolina


Adriaan Kleynhans
December 8, 2010
ek dink dit is die strooi wat die kameel se rug gebreek het.. nou is dit terugveg... Vader Yahveh... vergewe as ek buite sanksie gaan opteree..die bitter gal... stoot in my keel op... en ek dank U in die Naam van Yeshua ha Mashiach...

En kyk hoe bly is Adriaan Kleinhans dar Wargirl Cornelia de Wet gearresteer is.
Is dit blydskap om te dink dat sy nou stil en die res veilig is ?

Adriaan Kleinhans beweer dat dit nou terugbaklei is, is dit omrede Cornelia de Wet verraai en gearresteer is en hul Name uitkom as die beplanners ?
Watter normale mens is so bly as daar `n mede Boer / Boervrou gearresteer word ?



  • Adriaan Kleynhans
    ons vrindin ...wargirl ... bargirl...jailgirl...


  • Adriaan Kleynhans seker weskoppies toe gevat!!! vir lektriese skokke!! die breaker moet 80 amps wees ...

  • So paar ander verwysings na die tipe mens, Adriaan Kleinhans.

    Adriaan Kleynhans
    Die verskil is ons vaders en moeders wou hulself ophef, hulle was van baie beter stoffasie aanmekaar gesit en het besef as hulle beter wil lewe sal hulle hard daarvoor moet werk. Wat die klomp nie verstaan nie is dat die Afrikaner ook teen gedikrimineer was - ons vroue en kinders het in konsentrasie kampe gesit en doodgegaan van honger en siekte. Het dit met hulle gebeur? Nee. Ons voorouers kon voor 1948 bitter min werk in administratiewe poste kry - hulle was gesien as handarbeiders (klink dit bekend?) en is "Rock-spiders" en "Hairybacks" genoem. My vader het menigmaal vir ons vertel hoe my ouma vir hulle klere gemaak het uit ou meelsakkies - maar nie een keer het hulle verwag iemand moet vir hulle iets gee op 'n skinkbord nie

    En nou - nou is baie van die nasate van die spesifieke Afrikaners suksesvol - besigheideienaars,kapteine van industrie, doktore...geleerde mense. Maar apartheid word die krediet daarvoor gegee? ... ek het die in Nuus 24 opgetel.. en dit is die reine waarheid.. ek het as kind hierdie meelsak kortbroeke en hemde gedra want sien my oorlede dad was ook een van die hairy back's en het homself opgewerk ... en ek is trots op my verlede.. as ek dan as rassis daaroor gebrandmerk word... dan moet dit so wees...
    So ANC en kie... met trots kan ek seg...ek is wat ek is ...apart en eenkant gestel..ek meng nie met julle nie en sal nooit meng nie.. al gaan dit ook hoe benard... en so baai the way... ek het gewerk vir my geld en dit wat ek het.. ek  het dit nie gesteel soos julle of sommer net afgevat nie.. en my vryheid en die van my Volk is nou prioriteit... ek die God sonder smet en sonder om voorvadergeeste te raadpleeg... ek staan apart van julle.... daar sal met julle gedeel word in die maat wat julle met my Volk deel... maal sewe keer!!!.

    Adriaan Kleynhans
    ‎'n stelling van my kant af... ek het myself verwyder van 'n hele klomp groepe af.. die rede hiervoor is dat daar twis en tweedrag gesaai word en mense onderwerp word aan sielkundige oorlogvoering ... sogenaamde "hitlist" .. en elke ding van die aard... mense maak hul name gattie en stry en twis met mekaar in plaas van om eerder van die seepkissie af te klim en stil te bly en sy/haar sake in orde te kry ten opsigte van sy/haar afhanklikes...gerugte bly gerugte.. en kan eers bevestig word as dit waar word... klim af van die seepkissies en berei voor vir die ongesiens.... wees paraat en bly wakker en opgeskerp...verseker kom daar moeilikheid.. die tyd en die plek weet die mens nie... net Vader weet... wees voorberei...Geestelik en ook mbt oorlewings goedere... moet dit nie adverteer nie...kry jou planne om te vlug reg en in plek.. oefen dit elke dag..gaan stap wanneer jy kans het met dit wat jy gaan saamdra.. en bid sonder ophou!!!


    Adriaan Kleynhans
    Daar het nou net een gedagte by my opgekom... laat die kongres van ape maar die straatname verander en ook die dorp name..ek meen nou net.. die eens goeie paaie in ons dorpe met Boerename het in slag gate verander... en die dorpe het ge-infesteerd geraak van volksvreemdelinge en die eens mooi geboue het verval en word gestroop van staal.. en elke verkoopbare metaal.. so... dink ek nou maar net sou Hendrik Verwoerd nog gelewe het en deur die straat wat eens na hom vernoem was gery het, sou hy sy kop in skaamte laat sak het.. dieselfde met Pretorius en Potgieter en na wie ookal dorpe vernoem is om te sien hoe die plekke in plakkers kampe en hole omskep is.. wie wat trots is op sy naam sou van 'n slaggat pad vernoem wou word.. beter die strate wor mbeki .. mandela en whatever genoem want dit wys weereens hulle onvermoe om iets op te pas en mooi te hou!!!


No comments:

Post a Comment